Greyling se setyster is weer vuurwarm op die gholfbaan
Verskeie kompetisie is die afgelope week by Potchefstroomse Buiteklub aangebied. Die uitslae was: * Woensdag 24 Oktober het die klub ‘n Bonus Bogey-kompetisie aangebied. Die wenners was: 1e – Paul Greyling met +6 2e – Manie Smit met +6 3e – Chris Cronje met +3 * Vrydag 26 Oktober het die klub ‘n 9 putjie …
Verskeie kompetisie is die afgelope week by Potchefstroomse Buiteklub aangebied.
Die uitslae was:
* Woensdag 24 Oktober het die klub ‘n Bonus Bogey-kompetisie aangebied. Die wenners was:
1e – Paul Greyling met +6
2e – Manie Smit met +6
3e – Chris Cronje met +3

* Vrydag 26 Oktober het die klub ‘n 9 putjie Vleiskompetisie aangebied.
Die formaat was IPS en die uitslae was:
1e – Paul Greyling met 21 punte
2e – Jan Greyling met 20 punte
3e – AJ du Plessis met 20 punte
* Saterdag 27 Oktober het Ocean Basket /Steak House die IPS-kompetisie van die klub geborg.
Die uitslae was:
1e – Lourie Van der Merwe met 41 punte
2e – Albert Britz met 40 punte
3e – Hendrik Ungerer met 39 punte
Dames:
1e – Annemarie du Plessis met 37 punte.




