SportSport
Plaaslike atlete presteer by Spartan-wedren
Armin Botha is ‘n Black Ops Fitness atleet wat verlede naweek aan die eerste Suid-Afrikaanse Spartan Race deelgeneem het en ‘n uitstekende 1ste plek behaal het. Dit is ‘n wedloop soortgelyk aan Warrior, maar het oorspronklik in Amerika begin. Armin het sy rug beseer na hy aan ‘n reeks kompetisies oorsee deelgeneem het. Na ‘n …
Armin Botha is ‘n Black Ops Fitness atleet wat verlede naweek aan die eerste Suid-Afrikaanse Spartan Race deelgeneem het en ‘n uitstekende 1ste plek behaal het. Dit is ‘n wedloop soortgelyk aan Warrior, maar het oorspronklik in Amerika begin. Armin het sy rug beseer na hy aan ‘n reeks kompetisies oorsee deelgeneem het. Na ‘n paar maande van herstel was hierdie sy eerste resies en nog ‘n wen ook daarby. Willem Erasmus is ‘n plaaslike Black Ops Fitness-atleet wat ‘n sesde plek behaal het.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



