Photo Galleries
-
Pukke is netbal USSA-kampioene na lang titeldroogte
Photo GalleriesNWU-Pukke se netbalspan het ‘n onoorwonne USSA-toernooi beleef en wanneer dit die meeste saak gemaak in die finaal het hulle…
-
Dis Pukke en Kovsies in eindstryd na oortuigende wen teen Tukkies
Photo GalleriesHierdie jaar gaan ‘n nuwe USSA-kampioen gekroon word met Pukke wat Tuks se vier jaar vashou op die titel gebreek…
-
Pukke te sterk vir Maties op derde dag van USSA Kampioenskappe
Photo GalleriesDie wengevoel duur voort vir NWU-Pukke se netbalspan wat vanoggend gemaklik met 58-34 vir Maties geklop het in hulle Superliga…
-
Pukke wys Tukkies wie is baas in groot USSA netbalstryd
Photo GalleriesIn ‘n opwindende en naelbyt wipwa-wedstryd het NWU-Pukke se eerste netbalspan met ‘n welverdiende 42-39 oorwinning teen die verdedigende USSA-kampioene,…
-
Agriworks Landbou Ekspo eersdaags in Potch
CommunityDie publiek is ook welkom en almal word genooi om die feestelike atmosfeer te kom geniet met lekker musiek, interessante…
-
Pukke start USSA tournaments on a winning note
Photo GalleriesPukke’s netball and tennis teams started the 2017 USSA Championships in triumphant fashion with success on both courts on the…
-
Hou gerus hierdie ysterspan van Volkies dop vanjaar
Photo GalleriesVolkies se o.16A-span kan gerus met ‘n Arendsoog dopgehou word. Hierdie span het weer bewys watter ysterspan hulle vanjaar is,…
-
Foto’s: Gimmies wys hulle talent om na Virsekerbekereindstryd te vorder
Photo GalleriesNege drieë van Gimmies se eerstespan het seker gemaak dat hulle na die Virsekerbeker Luiperdsfinaal vir Groot Skole vorder met…
-
Gimmies se eerstespan netbaldogters wen vierde titel in ‘n ry
Photo GalleriesPotchefstroom Gimnasium se o.19A-span van Marianne Ray kraai vir die vierde agtereenvolgende jaar koning in die Beste Noordwes Skole-kampioenskappe. In…
-
Plaaslike hengelaar laat skaal met bielie van ’n 132 kg tuna kreun
Photo GalleriesTalle vissermanne het al na ‘n goeie vangsessie gespog oor die massiewe vis wat hulle al inkatrol het, maar hulle…
-
Tiener opera sensasie, Amira skenk speelpark in Promosa
CommunityDie bekende Hollandse sangeres, Amira Willighagen (13), het op Dinsdag 20 Junie Potchefstroom besoek waar sy ‘n speelpark aan Promosa…
-
Foto’s van die Biltongfees
Photo GalleriesOp Vrydagaand 9 Junie was die Nelson Mandela Banketsale propvol mense wat nie kon wag om hul tande in ’n…











