Local news

  • Bafenyi Trust Christmas Project

    Local news

    The theme for the Bafenyi Trust Christmas Project 2023 is love. ‘Love in action and love in abundance’. The heart…

  • Local businessman shot dead in front of his house

    Local news

    The family is still in shock after Maponyane’s untimely passing and issued a R 200 000 reward for information regarding…

  • Vier sterf in N12-botsing

    Local news

    Daar was vier voertuie in die botsing betrokke waarna vier mense op die toneel gesterf het.

  • Hennie Bingle vandag gesluit

    Local news

    Hennie Binglestraat, Mooivallei sal vandag, Sondag 1 Oktober gesluit wees vir ‘n pad kruising en munisipale aansluiting. Inwoners word gevra…

  • Kolwyntjies vir Kinderkanker-lyers

    Local news

    September-maand focus op kanker in kinders, en die Cupcake of Hope Foundation in Potchefstroom gedenk dit deur kolwyntjies te verkoop…

  • Kat-gesin soek huis

    Local news

    ‘n Wyfie-kat wat oorgegee is aan PAWS in Julie 2023, het twee kleintjies gekry. Geen van die katte is al…

  • Gee ‘n tweede kans vir Zesta en Smiley

    Local news

    Smiley glimlag breed wanneer hy besoek word, en het so sy naam gekry. Zesta is baie lief vir kinders en…

  • ‘It’s Raining Men’ at Potchefstroom Academy

    Local news

    The show consisted of 10 male models covered in bodypaint to represent different characters.

  • Drie gewapende rowers op die Bult vasgevang

    Local news

    Drie gewapende rowers is gisteraand (Vrydag, 29 September) net voor 23:00 in Malherbestraat gearresteer nadat hulle 'n vrou beroof het.

  • Nataniël se “Ring van Vuur” gaan meesterlik wees

    Local news

    90 minute van hartstog, humor, hitte, virtuositeit en ritme wag op feesgangers met Nataniël se Ring van Vuur.

  • Sielsgenote: ‘n Siamese tweeling

    Local news

    ‘n Absurde tragikomedie, “1”, word deur Binnelanders se Cindy Swanepoel en 7de Laan se Zak Hendriks opgevoer. Henriëtta Gryffenberg is…

  • Boeremusiek, Rocco-styl

    Local news

    “Vir jare lank al vra mense my ek moet ou boeremusiek met ‘n konsertina opneem, maar dan sê ek die…

Back to top button