News
-
Redes vir huiskomiteelede se skorsing nog duister
NewsDie presiese redes vir die onlangse skorsing van nege van die tien huiskomiteelede van ‘n manskoshuis op die Potchefstroomkampus van…
-
Rowers steek student met mes op Bult
NewsTwee rowers het vroeg Sondagoggend (20 Januarie) 'n damestudent aan die NWU se Potchefstroomkampus met 'n mes gesteek.
-
Ouers bekommerd oor vermiste tiener
NewsDie familie van 'n tienermeisie wat as vermis aangemeld is, is baie bekommerd oor haar.
-
Potchefstroom SAPS recovers stolen bicycles worth R50 000
NewsThe Potchefstroom police arrested a man suspected of stealing two bicycles worth R50 000 on Saturday.
-
IEC pleads with prisoners’ family members to bring their IDs for voter registration
NewsThe IEC is urging family members of about 160 000 prisoners to deliver their ID documents to correctional facilities for…
-
‘We thought we were going to die,’ says accident survivor
NewsThree vehicles – a minibus, taxi and car – were involved in a collision on the Carletonville road, 10 km…
-
VIDEO: Verlamde hondjie kan weer loop
News’n Jong boerboelhondjie is onlangs vanuit ’n erf in Ventersdorp gered, nadat die besorgde buurvrou die polisie geskakel het.
-
Mans vas na hul glo bier en tweeplaat-stoof steel
NewsTwee mans is Maandag 7 Desember omstreeks 07:15 in Mareestraat gearresteer omdat hulle na bewering twee biere en ’n tweeplaat-stoof…
-
Drie gevangenisse nou dieper in die sop
NewsDrie gevangenes is nou dieper in die sop nadat hulle vanuit hul selle ’n polisiebeampte geïntimideer het.
-
Vriendelike mans beroof werker
News’n Man is beroof terwyl hy Saterdag 12 Januarie omstreeks 18:50 besig was om in Kockstraat te werk.
-
Vrou vas na sy by huis inbreek
News’n Vrou is Vrydagmiddag 11 Januarie omstreeks 14:15 in hegtenis geneem nadat sy in ’n huis is Nieuwestraat ingebreek het.
-
Vrou met vuurwapen in Dassierand beroof
News’n Vrou is Vrydag 11 Januarie beroof terwyl sy na haar huis in Dassierand geloop het.








