News
-
Local businessman shot dead in front of his house
Local newsThe family is still in shock after Maponyane’s untimely passing and issued a R 200 000 reward for information regarding…
-
Vier sterf in N12-botsing
Local newsDaar was vier voertuie in die botsing betrokke waarna vier mense op die toneel gesterf het.
-
Hennie Bingle vandag gesluit
Local newsHennie Binglestraat, Mooivallei sal vandag, Sondag 1 Oktober gesluit wees vir ‘n pad kruising en munisipale aansluiting. Inwoners word gevra…
-
Kolwyntjies vir Kinderkanker-lyers
Local newsSeptember-maand focus op kanker in kinders, en die Cupcake of Hope Foundation in Potchefstroom gedenk dit deur kolwyntjies te verkoop…
-
Kat-gesin soek huis
Local news‘n Wyfie-kat wat oorgegee is aan PAWS in Julie 2023, het twee kleintjies gekry. Geen van die katte is al…
-
Gee ‘n tweede kans vir Zesta en Smiley
Local newsSmiley glimlag breed wanneer hy besoek word, en het so sy naam gekry. Zesta is baie lief vir kinders en…
-
‘It’s Raining Men’ at Potchefstroom Academy
Local newsThe show consisted of 10 male models covered in bodypaint to represent different characters.
-
Drie gewapende rowers op die Bult vasgevang
Local newsDrie gewapende rowers is gisteraand (Vrydag, 29 September) net voor 23:00 in Malherbestraat gearresteer nadat hulle 'n vrou beroof het.
-
Nataniël se “Ring van Vuur” gaan meesterlik wees
Local news90 minute van hartstog, humor, hitte, virtuositeit en ritme wag op feesgangers met Nataniël se Ring van Vuur.
-
Sielsgenote: ‘n Siamese tweeling
Local news‘n Absurde tragikomedie, “1”, word deur Binnelanders se Cindy Swanepoel en 7de Laan se Zak Hendriks opgevoer. Henriëtta Gryffenberg is…
-
Boeremusiek, Rocco-styl
Local news“Vir jare lank al vra mense my ek moet ou boeremusiek met ‘n konsertina opneem, maar dan sê ek die…
-
Kabeldiefstal steeds ‘n wesenlike probleem
Local newsInwoners in verskeie gebiedehet die afgelope twee maande onder kabeldiefstal gebuk gegaan. Daar was veral ‘n tendens in wyk 5…











