Special categories
-
Fitting send-off for decorated Major General
Local newsMaj Gen Sean Stratford, the current Chief Director Army Force Structure, was given a memorable farewell parade at the School…
-
Baillies Boogskiet vat eerste plek by interskole kompetisie
SportDie totale telling van die top 12 skuts was 3138 uit 3600.
-
Top 10 vir Gimmies se eerste netbalspan by SA’s
SportGimmies eindig algeheel agtste nadat hulle in die uitspeelrondtes teen Paarl Gimnasium, Helpmekaar-kollege en Hoërskool Rustenburg vasgeval het.
-
Emmies se eerste krieketspan tweede by Superreeks
SportTydens die superreeks kom Emmies se eerste span teen top skole van Gauteng te staan en eindig algeheel tweede.
-
Baillie Park bergfietsryer behaal eerste plek by SA’s in Pietermaritzburg
SportLaerskool Baillie Park se bobaas bergfietsryer, Henrey Jacobs, is die nuwe SA XCO (Cross-Country) bergfietskampioen in die Nipper-kategorie.
-
Rooy Kosmark gaan harte warm maak
Local newsDie Rooy Kosmark gaan komende Sondag (30 Julie) vir 'n warm atmosfeer in die hartjie van die Potchefstroomse winter sorg…
-
Potch tennisster wen eerste toernooi in Frankryk
SportDie plaaslike SA tennistalent, Jahnie van Zyl (14) wys haar vernuf op die kleibane van Blois, Frankryk met ‘n sege…
-
Baillies kies hoofleiers vir derde kwartaal
Local newsDie volgende leerders van Laerskool Baillie Park is as hoof-en onderhoofleiers vir die derde kwartaal van 2023 gekies.
-
Die Vrou Op Die Dak beloof om gehore te boei by Aardklop
Local newsRené Niewoudt (Je-ani Swiegelaar) is op die punt om alles te verloor. In ’n oomblik van impulsiewe waansinnigheid besluit sy…
-
Slyp jou kos-en kunstand hierdie Aardklop
Local newsHierdie jaar bied Momentum Beleggings Aardklop smultoere en ‘n Aardklop langtafel aan.
-
Model en danser wys dat skoonheid van binne en buite kom
Local newsDie 13-jarige Grace-Mékayla Groenewald, 'n graad-8 leerder van Potchefstroom Gimnasium, het 'n onblusbare passie vir modelwerk en dans.
-
Generous donation drive brings warmth to PAWS this winter
Local newsAnimals at the Potchefstroom Animal Welfare Society (PAWS) are smiling after receiving a generous donation from the open-hearted Potchefstroom community.











