Sport
-
NWU klop Pirates in Johannesburg
Sport‘n Top tweede helfte vertoning van die NWU se eerste rugbyspan het die afgelope naweek gesorg dat hulle vir Pirates…
-
Ferdies onderwyser en Cravenweekafrigter wil verskil met rugby maak
SportDit is ‘n groot eer vir Seerane om aan die stuur van ‘n Luiperds senior Cravenweekspan te wees aangesien hy…
-
Wesvalia toets vir Volkies
SportVolkies se rugbyspanne het die afgelope Maandag, 13 September op tuisveld teen Hoërskool Wesvalia kragte gemeet.
-
Gimmies se netbalspanne is NW-kampioene
SportAl vyf spanne was deelgeneem het eindig in die top 3 van die provinsie.
-
Ferdies se skuts skitter weer vir Noordwes
SportSes van Ferdies se skuts is na afloop van die Noordwes proewe in die Noordwes span opgeneem wat die naweek…
-
Volkies gee vir Wesvalia pak slae op die krieketveld
SportVolkies se eerste span met 9 paaltjies terwyl die o.15A manne met 226 lopies wen nadat hulle Wesvalia vir ’n…
-
Foto’s: Gimmies te goed vir Fields College
SportPotchefstroom Gimnasium se eerste krieketspan het die afgelope Saterdag, 11 September vir Fields College gemaklik met ses paaltjies geklop.
-
Hierdie Gimmie is weer ‘n Curriebekerwenner!
SportGerhard Steenekamp is stelselmatig besig om sy reputasie as een van die land se top stutte te versterk met nog…
-
Luiperds se Cravenweekspan val vas teen Griffons
SportDie o.16 Grant Khomo span stel wel 'n goeie 18-14 wen op teen die Griffons.
-
Potch Gimmies se dogterskrieketspan hou aan presteer
SportDie dogters wen met 111 lopies met die talentvolle Elandri Janse van Rensburg wat as speler van die wedstryd aangewys…
-
Gimmies perderuiter wys uithouritvermoë
SportEen van Gimmies se perderuiters, Juléne Barnard, het die afgelope naweek aan ’n 120km uithourit deelgeneem en ’n eerste plek…
-
Gimmies se tennisspelers skitter
SportDie dogterspan wen al vyf hulle wedstryde en eindig eerste in die provinsie.










