Sport
-
Statebondspele in NWU netbalspeler se visier
SportDie Noordwes Universiteit (NWU) en North West Flames se kookwater doel, Elmeré van der Berg, se Protea-droom het nog ’n…
-
Dekade lange titel droogte vir Klerksdorpers verby
SportNa ongeveer 12 jaar het Lahoff se eersterugbyspan die Luiperds groot skole titelgistermiddag (14 Junie) verower.
-
Pieter de Klerk Tennisdag weer een vir die boeke
SportDie manswenner is Gerrit Els en die dameswenner is Lenthea Kamffer.
-
Onoorwonne Ferdies vat ligakroon
SportFerdies was onoorwonne in hierdie kleinskoleliga waar hulle teen Koster, Orkney, Schweizer-Reneke, Christiana en Bloemhof, onder andere gespeel het.
-
Die prestasies stroom in vir Ventersdorp Perdyryklub
SportDie klub se ruiters het altesaam met vyftien eersteplek-, sewentien tweedeplek- en veertien derdeplekpryse weggestap.
-
Baie om oor na te dink na teleurstellende seisoen
Sport"Die seisoen was 'n teleurstelling en ons moet almal, van die top bestuur tot by die spelers verantwoordelikheid vat daarvoor," …
-
-
Welpierugby seisoen kom tot ‘n einde
SportAs daar nog fotos van die manne se seisoen is, stuur gerus na dustin.wetdewich@media24.com
-
Volkies sege wys harde werk word beloon
Sport"Ek is baie trots op die ouens, dit was taai maar ons het baie hard gewerk en die vrugte daarvan…
-
Dorp nommer een na sege oor die ‘ou vyand’
SportPotchefstroom Dorp Rugbyklub het Saterdag (11 Junie) 31 - 14 oor hulle 'ou vyande' Klerksdorp rugbyklub geseëvier.
-
NWU javelin star takes African crown in Mauritius
SportVan Dyk earned gold in the final with a best attempt of 60.65m to take the African-title.
-
SA tennistweeling het sterk familiebande met Potchefstroom
SportDie Suid-Afrikaanse tennistweeling, Zani en Lee Barnard, het die afgelope vier en 'n half jaar hulle stempel in Amerika afgedruk…








