Sport

  • Rina van Zijl, Nicky Fourie en Hannetjie van Rooyen

    Potchefstroom Ope hierdie Sondag by Buiteklub

    Sport

    Eerskomende Sondag, 19 Februarie, word die Potchefstroom Ope by die klub aangebied. Die toernooi maak deel uit van die kalender…

  • Richardt Frenz

    Club cricket heats up in North West

    Sport

    It was another bumper weekend of North West Premier Club cricket as 8 teams were in action. Ibbies vs Rustenburg…

  • Maties het die oorhand oor Pukke gekry/ Foto: Liam Hamer Nel/SASPA

    Maties se stoomtrein rol oor Pukke in Stellenbosch

    Sport

    Maties het behoorlik wraak geneem gisteraand (Maandag, 13 Februarie) op die Danie Craven Stadion in Stellenbosch toe hulle vir Pukke…

  • Wihan Lubbe in aksie vir Pukke. Foto: Mario van de Wall.

    Nederigheid is die sleutel tot Pukke se speler van die toernooi

    Sport

    Toe Pukke se Varsity Krieketkaptein, Wihan Lubbe die Varsity Krieket-trofee verlede Saterdagaand omhoog hou, het hy twee driekunste behaal. Eerstens…

  • Lungelo Goza in aksie vir Pukke. Foto: Mario van de Wall/SASPA.

    Nou wag Maties vir Puk in herhaling van daardie eindstryd

    Sport

    In NWU-Pukke se eerste Varsitybekerwedstryd voor hulle tuisskare vanjaar op die Fanie du Toit Sportgronde, het hulle glad nie teleurgestel…

  • Nuus van die Potchefstroom Buiteklub

    Sport

    Die Noordwes gholfunie het op 5 Februarie hulle jaarlikse geslote kampioenskap by die Orkney gholfklub aangebied. 64 spelers van Noordwes…

  • Jovaun van Wyngaardt en Edrich Lubbe wat saam vir Pukke die laaste 29 lopies in die eindstryd teen Tukkies geslaan het.

    Edrich Lubbe: Pukke se speler vir die groot oomblikke

    Sport

    In elke uitstekende krieketspan is daar ‘n speler wat sy hand opsteek en seker maar dat hy in moeilike omstandighede…

  • Gimmies wen weer groot by Interhoër

    Photo Galleries

    Gimmies is weer die Interhoër kampioene nadat hulle atlete te veel skietgoed vir Volkies, Boys High, Girls High en Lichtenburg…

  • Gimmies se o.15 span

    Volkies se jong span klop Monnas

    Sport

    Volkies se o.15 A-span het verlede naweek hulle eerste oorwinning in die Finsbury-liga behaal met ‘n hardwerkende drie paaltjie oorwinning…

  • Volkies klop Gimmies gemaklik in Varsity Krieket-stryd

    Sport

    Volkies het die slegte herinneringe van hulle nederlaag teen Gimmies in verlede jaar se Varsity Krieket-toernooi gebêre met ‘n 7…

  • Die beker is uiteindelik in Puk-kaptein, Wihan Lubbe se hande, en saam met die trane spuit sjampanjedruppels oor sy span se gesigte om die soete oorwinning en taai stryd te versinnebeeld.

    ‘n Ware sprokieseinde vir Pukke op Senwespark

    Photo Galleries

    Sweetdruppels lê verlede Saterdagaand op die Puk-manne se gesigte, terwyl hulle die 2017 Varsity Krieket-finaal toneelstuk voor hulle aanskou wat…

  • Gimmies weer die gunsteling by Interhoër

    Sport

    Atletiekliefhebbers se monde sal hierdie Saterdag water wanneer Potchefstroom skole se groot Interhoër-byeenkoms by die Puk McArthur-stadion gaan plaasvind. Atlete…

Back to top button