Hat-trick of the Week
Welcome to the hat-trick of the week. This is where I look at 3 moments that made an impact in this sporting week – from fantastic wins in local sport to desperate losses and everything in between. 1. Luiperdsfinaal bewys SA Skolerugby is puik 15-15. Kop-aan-kop. Geen verskil nie. Dit was die verhaal van twee …
Welcome to the hat-trick of the week. This is where I look at 3 moments that made an impact in this sporting week – from fantastic wins in local sport to desperate losses and everything in between. 1. Luiperdsfinaal bewys SA Skolerugby is puik 15-15. Kop-aan-kop. Geen verskil nie. Dit was die verhaal van twee trotse skole se wilskrag om die Luiperdkampioen te word en ’n plek in die Beeld- trofee vir grootskole te verower. In die bytende koue in Potchefstroom verlede naweek het Potchefstroom Gimnasium en Hoërskool Klerksdorp se eerste spanne mekaar om die Jacob Wilken trofee gepak. Toe die eindfluitjie blaas was almal wenners, die spanne, die afrigters en die skare wat ’n ongelooflike wedstryd aanskou het. KHS se verdediging was puik, Gimmies het hard aangeval maar kon ’n paar keer net nie deurbreek nie. Een ding is seker, die manne was gereed vir groot rugby en hul het beslis ’n skouspel opgelewer. 2. Hierdie Springbok lewe vir Rugby Potchefstroom is in die gunstige posisie om ’n kwaliteit Springbok losskakel in sy midde te hê. André Pretorius is tans in die stad waar hy met sy rugbykliniek, iSkills, jong kinders en hoërskoolleerlinge die waarde van rugbyvaardighede leer. Die kinders is mal daaroor en put baie waarde daaruit. Dit is werklik ’n uitstekende manier om jare se kennis terug te gee aan die sport. Welgedaan André! 3. Varsity football is coming to town Can you feel it? It is almost time for the varsity football carnival to hit Potchefstroom when our NWU Pukke boys host Wits at the Fanie du Toit Sports Grounds on Monday 3 August.



