Volkies se Noordwes uitblinkers
Op die sportvelde het Volkies veral hierdie afgelope paar maande gewoeker en top spelers opgelewer. Hier is die skool se Noordwes verteenwoordigers vir die komende nasionale weke: Rugby: Lukie Pieterse: o.19 Luiperdsspan Anton Fuller: o.16 Grant Khomo-span Hokkie (Dogters): o.14: Kristi Potgieter o.16: Suzette Schulenburg o.18: Lize-Mari de Lange en Heili Potgieter Hokkie (seuns): o.14: …
Op die sportvelde het Volkies veral hierdie afgelope paar maande gewoeker en top spelers opgelewer. Hier is die skool se Noordwes verteenwoordigers vir die komende nasionale weke:
Rugby:
Lukie Pieterse: o.19 Luiperdsspan
Anton Fuller: o.16 Grant Khomo-span
Hokkie (Dogters):
o.14: Kristi Potgieter
o.16: Suzette Schulenburg
o.18: Lize-Mari de Lange en Heili Potgieter
Hokkie (seuns):
o.14: Janco Ritchie
o.16: Ruvan Pieters
o.18: Ryan de Jongh, Johan Schoeman, Vincent Viljoen en Leon Jordaan
Netbal:
o.14: Melissa de Villiers
o.16: Michaela Reid, Tashley Jacobs en Rialize Janse van Vuuren
o.17: Janelda Reyneke, Madelein Radebe en Joadene Bors
o.19: Caitlinn Rousseau, Elani Stapelberg, Marisa Cilliers, Caitlinn van Zyl, Melissa Lotter, Larissa Gouws en Nine Brits.



