SportSport

Hat-trick of the Week: Olympic fever draws near

1. Skolesportbyeenkomste se voordele strek ver Hoër Volkskool Potchefstroom het hierdie afgelope naweek twee groot sportbyeenkomste naamlik die Coke Netbaltoernooi en die Luiperds Grootskole Rugbyeindstryde aangebied. Nie net het hulle, hulself goed van hulle taak gekwyt en die talle spelers hulle skole trots gemaak nie, maar ook het hierdie skolesport ‘n ekonomiese hupstoot vir Potchefstroom …

1. Skolesportbyeenkomste se voordele strek ver

Hoër Volkskool Potchefstroom het hierdie afgelope naweek twee groot sportbyeenkomste naamlik die Coke Netbaltoernooi en die Luiperds Grootskole Rugbyeindstryde aangebied. Nie net het hulle, hulself goed van hulle taak gekwyt en die talle spelers hulle skole trots gemaak nie, maar ook het hierdie skolesport ‘n ekonomiese hupstoot vir Potchefstroom gegee. Talle ouers, organiseerders van groot hoërskole soos Menlo Park, Waterkloof en Eldoraigne om ‘n paar te noem het hierdie naweek in Potchefstroom gebly en besighede ondersteun. Skolesport het die manier om nog steeds groot skare te lok en die windgewindheid hiervan sal Potch goed gestand doen. Dit was lekker om hierdie twee sportbyeenkomste te kon beleef. Waar klubs en provinsiale kykersgetalle afneem, styg skolesport uit en neem elke jaar toe.

2. Pukke atlete maak naam in Pole

Suid-Afrika se atletiektoekoms blink helder, veral in die spiesgooiafdeling met twee trotse NWU-Pukke, Jo-Ané van Dyk en Johann Grobler wat albei silwer medaljes by die o.20 IAAF Wêreldkampioenskappe in Pole gekry het. Tersues Liebenberg se twee studente het uitstekend gegooi en werklik bewys dat doelgerigtheid en goeie afrigting die weg kan baan. Die 2020 Olimpiese Spele is sekerlik nou in hulle visier.

3. Better targets
Our green and gold Olympic hopefuls are on their way to the Olympic Games and with just 9 days to go are on the cusp of success. Success in SASCOC’s mind is a total of 10 medals which is an achievable feat looking at the talent that SA possesses in Rugby Sevens, Athletics and Swimming. Last time out ridiculous targets was a burden for our Olympic heroes. It seems that our sporting bodies have learned their lesson with regards to that. Let’s be hopeful and may our athletes surprise us with even more medals!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button