Gholfnuus van die Buiteklub
Verskeie gholfkompetisies is die afgelope week by Potchefstroomse Buiteklub gehou. *Op Woensdag 10 Augustus 2016 met die Klub ‘n medal kompetisie aangebied en die wenners was: 1e – L. Lombaard met ‘n netto telling van 66 2e – Cas Bakkes met ‘n netto telling van 68 3e – Riaan Swart met ‘n netto telling van …

Verskeie gholfkompetisies is die afgelope week by Potchefstroomse Buiteklub gehou.
*Op Woensdag 10 Augustus 2016 met die Klub ‘n medal kompetisie aangebied en die wenners was:
1e – L. Lombaard met ‘n netto telling van 66
2e – Cas Bakkes met ‘n netto telling van 68
3e – Riaan Swart met ‘n netto telling van 69
*Vrydag 12 Augustus 2016 se nege putjie vleis kompetisie was ‘n IPS en die wenners was:
1e – Hennie Kruger met 21 punte
2e – Jan Greyling met 19 punte
3e – Chris Cronje met 19 punte
*Op Saterdag 13 Augustus 2016 het Herman Smit Makelaars die beterbal kompetisie geborg. Die uitslae was:
1e – Dolf Jones en Izak Brandt van Lichtenburg met 49 punte
2e – Juan Combrinck en Joe Wood met 44 punte
3e – Jack Rowland en Elmore De Reuck met 44 punte
*Die naweek is die Noordwes Gholfunie se streek finale van die Sanlam Kanker Uitdaag reeks by Klerksdorp Gholfklub gehou. Die wenners was
A – Afdeling – Walter Sanayana van Mooinooi Gholfklub met 39 punte
B – Afdeling – Moabi Ngcangcela van Sannieshof Gholfklub met 41 punte
C – Afdeling – Natie Visser van Sannieshof Gholfklub met 47 punte



