SportSport
Muurbalspelers maak Gimmies trots in Noordwesliga
Potchefstroom Gimnasium se muurbalspelers het weer eens bewys waarom hulle so hoog geag word, met twee groot oorwinnings in die Noordwesliga. Charlotta Loggenberg was deel van beide die gemengde- en dogters A-spanne wat die ligas gewen het.

Potchefstroom Gimnasium se muurbalspelers het weer eens bewys waarom hulle so hoog geag word, met twee groot oorwinnings in die Noordwesliga.
Charlotta Loggenberg was deel van beide die gemengde- en dogters A-spanne wat die ligas gewen het.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



