Photo GalleriesSportSportSports Galleries
ASNW stuur groot landloop span vir SA’s
Die Atletiek Sentraal Noordwes landloopkampioenskappe het Saterdag 19 Augustus by die Fanie du Toit Sportgronde se Joolplaas plaasgevind en verskeie ouderdomsgroepe het hul alles gegee om bo uit te kom. Vanuit hierdie byeenkoms is daar talle atlete gekies wat vir ASNW by die SA Landloop Kampioenskappe vanjaar wat op 9 September in Potchefstroom op tuisbodem …

Die Atletiek Sentraal Noordwes landloopkampioenskappe het Saterdag 19 Augustus by die Fanie du Toit Sportgronde se Joolplaas plaasgevind en verskeie ouderdomsgroepe het hul alles gegee om bo uit te kom. Vanuit hierdie byeenkoms is daar talle atlete gekies wat vir ASNW by die SA Landloop Kampioenskappe vanjaar wat op 9 September in Potchefstroom op tuisbodem gaan plaasvind.
Kyk die foto’s hier: (Foto’s – Wouter Pienaar)
Kyk wie is in die ASNW landloop span vir die SA Kampioenskappe hier:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
































