SportSport

Gimmies se bergfietssterre blink weer in Bekker-finaal

Gimmies se Bergfietsspanne het weer puik presteer by die Spur MTB Nasionale finaal by Hoërskool Bekker.

Gimmies se Bergfietsspanne het weer puik presteer by die Spur MTB Nasionale finaal by Hoërskool Bekker.

Gimmies se bergfietsryspan het algeheel die 3de plek behaal tydens die Spur Nasionalekampioenskappe. Vlnr: Alan Hatherly (Spur), Joné v Eeden, Natasha Roets, Kirsten Pieters, Danielle Strydom, Stephan Terblanche, Brendan v Eeden, Lehan J v Vuuren en Ariane Lüthi (Spur). Armand v/d Merwe was afwesig met die neem van die foto.

Gimmies se dogters-bergfietsryspan het hul titel as SA-kampioene suksesvol verdedig deur vanjaar weer die Spur Nasionalekampioenskappe te wen. Vlnr: Ariane Lüthi (Spur), Joné v Eeden (behaal ook die 3de plek in die jeug dogters-afdeling: o/15), Danielle Strydom (behaal ook die 1ste plek in die junior dogters-afdeling) en Natasha Roets.
Gimmies se dogters-bergfietsryspan het hul titel as SA-kampioene suksesvol verdedig deur vanjaar weer die Spur Nasionalekampioenskappe te wen. Vlnr:
Ariane Lüthi (Spur), Joné v Eeden (behaal ook die 3de plek in die jeug
dogters-afdeling: o/15), Danielle Strydom (behaal ook die 1ste plek in die junior dogters-afdeling) en Natasha Roets.

Sport

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button