SportSport

Volkies buig knie in Noordvaal kwarteindstryde

Hoër Volkskool Potchefstroom het hulle Noordvaal kwartfinaal teen Hoërskool Nelspruit met ses paaltjies op hulle tuisveld verloor.  Volkies is vir 161 almal uitgeboul toe hulle eerste gekolf het, en dit het hulle na hulle ondergang teen ‘n sterk Nelspruit-span gelei.  Awie Visser het die hoogste telling met 38 vir Volkies behaal. Beide Nelspruit se Ewan …

Hoër Volkskool Potchefstroom het hulle Noordvaal kwartfinaal teen Hoërskool Nelspruit met ses paaltjies op hulle tuisveld verloor.  Volkies is vir 161 almal uitgeboul toe hulle eerste gekolf het, en dit het hulle na hulle ondergang teen ‘n sterk Nelspruit-span gelei.  Awie Visser het die hoogste telling met 38 vir Volkies behaal. Beide Nelspruit se Ewan Lombard en Lourens Petersen het vyf paaltjies ingesamel.

Volkies se o.15-span het met 41 lopies teen Cambridge College verloor.

Nietemin kan Volkies trots wees op ‘n briljante seisoen waar hulle talent op die veld tot bekeroorwinning gelei het en hulle as beste in die provinsie bekroon is.

Sport

Kyk die foto’s van die eerstespan se wedstryd hier: (Foto’s: Wouter Pienaar)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button