SportSport
Breitenbach kry weer Proteakleure
Pierre Breitenbach van die Potchefstroom Rolbalklub is ingesluit in Span SA vir die Statebondspele in AustraliĆ« wat later vanjaar plaasvind. Hierdie talentvolle rolbalspeler het Suid-Afrika al verskeie kere met onderskeiding verteenwoordig. Hy is die seun van twee bekende rolbalspelers in die stad, Piet en Corrie Breitenbach. Rudi Jacobs van Parys is ook weer in die …
Pierre Breitenbach van die Potchefstroom Rolbalklub is ingesluit in Span SA vir die Statebondspele in Australiƫ wat later vanjaar plaasvind.
Hierdie talentvolle rolbalspeler het Suid-Afrika al verskeie kere met onderskeiding verteenwoordig.
Hy is die seun van twee bekende rolbalspelers in die stad, Piet en Corrie Breitenbach. Rudi Jacobs van Parys is ook weer in die span.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



