SportSport

Hennie Kruger wen medal-kompetisie by Buiteklub

Verskeie gholfkompetisies is die afgelope week by Potchefstroomse Buiteklub gehou. *Op Woensdag 31 Januarie se IPS kompetisie, 1e – Juan Combrinck – 43 punte 2e – J. Beukes – 41 punte 3e – Johan du Plessis – 40 punte * Op Vrydag 2 Februarie het die vleiskompetisie uitgereën * Die maandelikse Medal kompetisie op Saterdag …

Verskeie gholfkompetisies is die afgelope week by Potchefstroomse Buiteklub gehou.
*Op Woensdag 31 Januarie se IPS kompetisie,
1e – Juan Combrinck – 43 punte
2e – J. Beukes – 41 punte
3e – Johan du Plessis – 40 punte
* Op Vrydag 2 Februarie het die vleiskompetisie uitgereën
* Die maandelikse Medal kompetisie op Saterdag 3 Februarie , is deur die Wimpy Potchefstroom geborg. Die wenners was:
A Afdeling – Hennie Kruger met ‘n netto telling van 68
B Afdeling – Christo Meintjies met ‘n netto telling van 69
C Afdeling – Bennie van Wyk met ‘n netto telling van 70

Mall

PNP

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button