Gunstelinge maak naam by Potchefstroom Junior Ope
Verskeie kompetisies is die afgelope week by die Potchefstroomse Buiteklub aangebied. Die uitslae van die kompetisies was soos volg: * Op Woensdag, 7 Februarie het die klub ‘n IPS-kompetisie aangebied. Die wenners was: 1e – Hennie Kruger met 39 punte 2e – Simon Pretorius met 38 punte 3e – Jan Greyling met 37 punte * …
Verskeie kompetisies is die afgelope week by die Potchefstroomse Buiteklub aangebied. Die uitslae van die kompetisies was soos volg:
* Op Woensdag, 7 Februarie het die klub ‘n IPS-kompetisie aangebied. Die wenners was:
1e – Hennie Kruger met 39 punte
2e – Simon Pretorius met 38 punte
3e – Jan Greyling met 37 punte
* Op Vrydag, 9 Februarie het die NG Miederpark-gemeente hulle fondsinsamelingsdag by die klub aangebied. Die wenners was Rudi Botha en Juan Combrinck
* Op Saterdag, 10 Februarie is die Windhoek International Pairs saam met die Beterbal-kompetisie, geborg deur Herman Smit Makelaars, by die klub aangebied. Die uitslae was soos volg:
1e – Goggie van Heerden en Nina van Heerden met 51 punte
2e – Piet Grimbeek en Pieter Louw Grimbeek met 49 punte
3e – Jaco Connoway en Ronnie Golightly met 46 punte
* Sondag is die Potchefstroom Junior Ope by die Buiteklub aangebied. Die algehele wenner van die kompetisie was Christiaan Burke.
Die afdelingswenners was:
o.19 – Christiaan Burke
o.17 – Jaco Anderson
o.15 – Aiden Leeb
o.13 – Luan Vermeulen
o.11 – H. Walters







