SportSport

Potchefstroom Rolbalklub se bestes gekroon

Potchefstroom Rolbalklub het onlangs sy Enkelspel-kampioenskappe afgehandel. Corrie Breitenbach het die Dames-titel verower deur Brenda Palmer in die finaal te klop Jean du Plessis het die Mans Enkels gewen deur Gerrit v Rensburg in die finaal te klop. Die wenner neem op die naweek van die 30 Junie en 1 Julie deel aan die Noordwes …

Potchefstroom Rolbalklub het onlangs sy Enkelspel-kampioenskappe afgehandel. Corrie Breitenbach het die Dames-titel verower deur Brenda Palmer in die finaal te klop
Jean du Plessis het die Mans Enkels gewen deur Gerrit v Rensburg in die finaal te klop.
Die wenner neem op die naweek van die 30 Junie en 1 Julie deel aan die Noordwes Kampioen van kampioene kompetisie te Klerksdorp op die foto verskyn die wenners saam met Potchefstroom Rolbal-president Ronnie Palmer.

https://www.nbcarsales.co.za/
https://www.nbcarsales.co.za/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button