SportSport

NWU studente is Wêreldseweskampioene

In verskeie sportsoorte het die Noordwes-Universiteit die afgelope week uitgeblink. Hier is die jongste uitslae: Sokker SAFA Sasol Ladies league: NWU Tawana FC won 10 – 0 against We Can Ladies of Setlagole on Saturday 21 July. Rugby NWU 1: 66 / Wanderers 1: 15 IBBIES: 60 / Wanderers: 25 TAU: 81 / Wanderers: 30 NWU …

In verskeie sportsoorte het die Noordwes-Universiteit die afgelope week uitgeblink.
Hier is die jongste uitslae:
Sokker
SAFA Sasol Ladies league:
NWU Tawana FC won 10 – 0 against We Can Ladies of Setlagole on Saturday 21 July.
Rugby
NWU 1: 66 / Wanderers 1: 15
IBBIES: 60 / Wanderers: 25
TAU: 81 / Wanderers: 30
NWU o.21: 80 / Wanderers o.21: 6
Personeel en studente van die NWU was die afgelope vakansie deel van die SA Studente 7’s span wat aan die 2018 FISU Wêreld Universiteite Sewes kampioenskappe deelgeneem het. Dit is vanaf 12 tot 14 Julie in Swakopmund in Namibië gehou.
Hierdie span wen dan ook die kampioenskappe.
Afrigter – Pieter van den Berg
Fisioterapeut – JW Dürr
Spelers: Lungelo Gosa, Eugene Hare, Hein Kritzinger, Diederik Oberholzer en Gideon van der Merwe.
Hokkie
Uitslae vir die Pretoria Ligawedstryde:
NWU Mans verloor 2-4 teen Tuks 1
*verloor 1-4 teen Tuks 2
NWU Dames 1 verloor 3-5 teen Tuks 1
*wen 6-0 teen Chippas

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button