SportSport

Mooirivier se landloopatlete behaal silwer by Super 12

Op Saterdag, 4 Augustus het Laerskool Mooirivier se landloopspan aan die Super 12-kompetisie by Konka naby Rustenburg deelgeneem. Vier atlete van 18 skole het in elke ouderdomsgroep deelgeneem. Daar het dus 72 atlete vir elke wedloop aangetree. Die dogters o.12-span het ’n silwermedalje verower, terwyl die seuns o.11 landloopspan ook dieselfde kleur medalje huis toe …

Op Saterdag, 4 Augustus het Laerskool Mooirivier se landloopspan aan die Super 12-kompetisie by Konka naby Rustenburg deelgeneem. Vier atlete van 18 skole het in elke ouderdomsgroep deelgeneem. Daar het dus 72 atlete vir elke wedloop aangetree. Die dogters o.12-span het ’n silwermedalje verower, terwyl die seuns o.11 landloopspan ook dieselfde kleur medalje huis toe gebring het.

Die Dogters o.12-span het ‘n silwermedalje tydens die Super 12-landloopbyeenkoms verower. Voor: Tumé van Niekerk, Willemien van der Linde, Willie Lubbe (afrigters) en Riani Maree. Agter: Mari-Louise van Zyl en Alri Verster.

Die Seuns o.11-span het ‘n silwermedalje tydens die Super 12-landloopbyeenkoms verower. Voor: Bertus van der Linde, Willemien van der Linde, Willie Lubbe (afrigters) en Ruan van Niekerk. Agter: Orabile Tselane en Duyn Lombard.

https://www.nbcarsales.co.za/
https://www.nbcarsales.co.za/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button