SportSport

Ferdies wen NW muurbal A-afdeling

Ferdies se muurbalspelers is weer die Noordwes se bestes. Ferdies A wen die NW A-afdeling, Ferdies C is tweede in die B-afdeling en die dogters is tweede in hul liga. Hierdie is ’n uitmuntende prestasie vir hierdie groep spelers. Van links is Cara Fourie (organiseerder), Armand Venter (kaptein), Amaan Leonate, Enrico Gouws en Nathan van …

Ferdies se muurbalspelers is weer die Noordwes se bestes.

Ferdies A wen die NW A-afdeling, Ferdies C is tweede in die B-afdeling en die dogters is tweede in hul liga. Hierdie is ’n uitmuntende prestasie vir hierdie groep spelers.

Van links is Cara Fourie (organiseerder), Armand Venter (kaptein), Amaan Leonate, Enrico Gouws en Nathan van der Linde.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button