SportSport

Potch se rolbalklubs goed verteenwoordig in Noordwes spanne

Noordwes Rolbal het ses spanne bekendgemaak wat volgende jaar aan die onderskeie nasionale toernooie gaan deelneem. Sewentien van die 48 spelers in die spanne is van die stad se rolbalklubs: 10 van die Potchefstroom Rolbalklub en 7 van die Buiteklub se rolbalseksie (PCC). Die Potchefstroom Rolbalklub se verteenwoordigers is: Vroue Ope: Corrie Breitenbach en Elly …

Noordwes Rolbal het ses spanne bekendgemaak wat volgende jaar aan die onderskeie nasionale toernooie gaan deelneem. Sewentien van die 48 spelers in die spanne is van die
stad se rolbalklubs: 10 van die Potchefstroom Rolbalklub en 7 van die Buiteklub se rolbalseksie (PCC).
Die Potchefstroom Rolbalklub se verteenwoordigers is: Vroue Ope: Corrie Breitenbach en Elly van Dijk, Mans Ope: Pierre Breitenbach en Gene Hill, Vroue Veterane: Rose du Plessis, Moira Hill en Brenda Palmer, Mans Veterane: Ronnie Palmer en Jean du Plessis en Vroue B-span: Serlina Venter.
Die verteenwoordigers van PCC is: Mans Ope: Ian Nieuwoudt, Vroue Veterane: Cathy Stewart en Helena Koekemoer, Vroue B-span: Sega Mokoto en Babey Mojanaga, Mans B-span: Chris de Witt en Meshack Kali.
Die res van die spanne bestaan uit 13 spelers van Klerksdorp Rolbalklub, 2 van Orkney, 5 van Parys, 5 van La Farge, 4 van Mahikeng en een elk van Fochville en Coligny.Rolbal

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button