SportSport
Ferdies se atlete skitter
Ferdies se twee puik dogtersatlete, Zia Pieterse (Senior Victrix Ludorum) en Janri Hendriks (Junior Victrix Ludorum) het by die onlangse NW B-liga Interhoër hulle talente ten toon gestel. ‘n Klompie ander atlete het ook bewys wat in hulle steek. Hier is Ferdinand Postma se skitterende atlete. Van links agter is: Tiaan Bell, Bernard van Tonder, …

Ferdies se twee puik dogtersatlete, Zia Pieterse (Senior Victrix Ludorum) en Janri Hendriks (Junior Victrix Ludorum) het by die onlangse NW B-liga Interhoër hulle talente ten toon gestel. ‘n Klompie ander atlete het ook bewys wat in hulle steek.

Hier is Ferdinand Postma se skitterende atlete. Van links agter is: Tiaan Bell, Bernard van Tonder, David Asiwe, Lionel Moss. Van links middel: Marno Colyn, Michelle O’linsky, Anja van Tonder, Resego Matsemela, Este Rossouw, Lian Groenen. Van links voor: Zelmarie Botha, Janri Hendriks, Leandri Marais, Zia Pieterse, Monique Lubbe. Foto: Declan Hudgson
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



