SportSport

Smith vat Potch Ope

Op Sondag 17 Februarie het 98 gholfspelers aan die 7de amptelike Potch Ope deelgeneem by die Potchefstroomse Buiteklub. Die toernooi was ‘n dawerende sukses. Dit is deur Keyhealth geborg en is deur Beyers Smith van Magalies Park gewen met ’n uitstekende telling van 136, wat 8 houe onder baansyfer is. Hy het ‘n puik 67 …

Op Sondag 17 Februarie het 98 gholfspelers aan die 7de amptelike Potch Ope deelgeneem by die Potchefstroomse Buiteklub. Die toernooi was ‘n dawerende sukses. Dit is deur Keyhealth geborg en is deur Beyers Smith van Magalies Park gewen met ’n uitstekende telling van 136, wat 8 houe onder baansyfer is. Hy het ‘n puik 67 en 69 gespeel.


Die Gross wenners is:
1ste – Beyers Smith – 136
2de – Riaan Swart – 140
3de – Patrick Maichotlo – 141
Die Netto wenners is:
1ste – Thapelo Maichotlo – 138
2de gesamentlik – 141 SP Campher, Chrisjan Haefele, Thato Maichotlo, Patrick Maichotlo, Renaldo Schoenfeld, Patrick Sefodi, Quinton van der Poel, Anton van Dyk
Die Senior Gross wenners is:
1ste – Johan Krugel – 143
2de – Joe Wood – 146
3de – Jan Greyling – 148

Uncle Arthur
Uncle Arthur

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button