SportSport
Klerksdorp Rugbyklub klop Potch Dorp met mening in Rustenburg
Potch Dorp Rugbyklub gaan hulle wonde moet lek nadat Klerksdorp Rugbyklub hulle met 83-10 met die kous oor die kop huis toe gestuur het. Hierdie wedstryd in die Presidentsliga het verlede Saterdag, 16 Februarie op Impala Rugbyklub se tuisveld in Rustenburg plaasgevind. Klerksdorp het altesaam 14 drieë gedruk waarvan vleuel, Sikho Meke, vyf drieë aangeteken …

Potch Dorp Rugbyklub gaan hulle wonde moet lek nadat Klerksdorp Rugbyklub hulle met 83-10 met die kous oor die kop huis toe gestuur het. Hierdie wedstryd in die Presidentsliga het verlede Saterdag, 16 Februarie op Impala Rugbyklub se tuisveld in Rustenburg plaasgevind.
Klerksdorp het altesaam 14 drieë gedruk waarvan vleuel, Sikho Meke, vyf drieë aangeteken het op ‘n briljante dag vir die Klerksdorpers.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



