SportSport

Luiperds se o.16 Grant Khomo-manne klop die Valke

Die skrumskakel, Dean Snyders, het met twee doelskoppe en JP Klue, met 'n strafskop die wen beklink.

Die Luiperds se o.16 Grant Khomo-span het die afgelope week in Witrivier in hulle eerste wed- stryd teen die Goue Leeus met 31-17 die knie gebuig. Die Luiperds het ‘n goeie kans gehad om die wen deur te trek, maar op die ou einde het die Leeus te veel skietgoed gehad. Die Luiperds o.16’s kon in hulle tweede wedstryd die Valke met 22-19 klop. Hier het die Luiperds se Letlhogonolo Kgaudi en Alex Mokatse (2) die drieë ingepalm om die span na oorwinning te neem. Die skrumskakel, Dean Snyders, het met twee doelskoppe en JP Klue, met ‘n strafskop die wen beklink.

Foto’s: Johan Orton

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button