2020 gaan ‘n spesiale jaar in die Luiperds se tradisieryke geskiedenis wees met die eeufeesvieringe wat die unie vanjaar op hulle program het. Sedert 1920 is die Wes-Transvaal Rugbyunie en nou die Luiperds, ‘n bastion van rugby in die mieliekontrei en volgens die Luiperds president, Mervyn Taylor gaan 100 jaar op ‘n behoorlike manier beide op en van die veld af gevier word.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



