
Op ‘n stampvol Senwespark het talle Potchefstromers as ook Suid-Afrikaners van oraloor Noordwes en omliggende dele, die Proteas teen Australië in die derde eendagwedstryd kom ondersteun.
Tans is die Aussies 91/3 na 23 boulbeurte.
Volg www.potchefstroomherald.co.za sowel as die Herald se Instagram en Twitter rekeninge om die nuutste oor hierdie eendagstryd te kry.
Foto’s: Wouter Pienaar
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!








































































