SportSport

Uit die Argief (2008): Luiperds is eerste divisiekampioene na Valke-oorwinning

Dit was 'n aand wat elke Luiperdsondersteuner sal onthou

Die Luiperds het in 2008 een van hulle beste jare in onlangse geskiedenis beleef toe hulle die Curriebeker eerste divisietitel verower het en met ‘n 27-19 oorwinning teen die Valke. Sodoende het hulle hul plek in die 2009 Curriebeker Premierliga bespreek.

Dit was ‘n aand wat elke Luiperdsondersteuner sal onthou, veral die drie van regtervleuel, Vuyo Zangqa. Zangqa sou toe later ook vir die Spingbok Sewesspan uitdraf en ook as ‘n hulpafrigter by die Kings dien. Manne soos Michael Bondesio, Deon van Rensburg en RW Kember was ook spelers wat later groter eer met hul spel gekry het.

Kyk hoe die Herald se Piet de Jager in 2008 oor hierdie geskiedkundige vertoning berig het, hier:

Die Luiperds het in 2008 die promosie/relegasie wedstryd teen die Valke gewen om hul plek in die 2009 Curriebeker Premierliga te bespreek.
Die agterblad van die Herald toe die Luiperds in 2008 vir die Curriebeker promosie/relegasiewedstryd gekwalifiseer het.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button