
Potchefstroom Herald het met die 2019 Comradeswenner en bekende SA marathonatleet, Gerda Steyn gesels. Steyn het aan die ACNW Ope Baan en Veldbyeenkoms by die NWU McArthurstadion in Potchefstroom in die 5000m wedloop deelgeneem.

Kyk die video-onderhoud hier met die Nedbank-atleet:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



