SportSport

Rooikop speel kookwater tennis

Jahnie, wat onder die afrigting van Jeanna Schmidt skitter, het ‘n tweede plek by die Growthpoint SA Tenniskampioenskappe in Bloemfontein behaal.

Jahnie van Zyl van Laerskool Mooirivier se tennistalent is geen geheim nie. Sy het dit die afgelope maand weer in twee groot toernooie ten toon gestel.

Jahnie, wat onder die afrigting van Jeanna Schmidt skitter, het ‘n tweede plek by die Growthpoint SA Tenniskampioenskappe in Bloemfontein behaal.

Sy het die finaal teen die tweede gekeurde Roxy Bredenkamp met 6-4, 2-6, 1-6 verloor. Dit nadat sy vroeër by die Vrystaat Growthpoint Nationals eerste geëindig het, nadat die eerste gekeurde Jahnie dieselfde Bredenkamp in die finaal met 6-4 6-2 geklop het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button