
Pothefstroom Gimnasium het die afgelope naweek kragte teen Hoërskool Dr. Malan op die rugbyveld in wegwedstryde gemeet en vier uit vyf wedstryde gewen.
Die eerste rugbyspan het in ‘n klipharde wedstryd vir Dokkies met 22-19 geklop. So ook die o.16A span wat 17-10 wen. Die o.14A-span het 12-12 gelykop gespeel terwyl die o.15A-span met 17-7 baas was.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



