SportSport

Johan van Tonder se karatekas verwerf hul swart gordels

Karatekas van die Johan van Tonder Karateklub het na meer as ‘n jaar se wag uiteindelik vir hul swart gordels gegradeer.

Karatekas van die Johan van Tonder Karateklub het na meer as ‘n jaar se wag uiteindelik vir hul swart gordels gegradeer.

an links is Ian Joynt (1e dan), Riaan Janse van Vuuren (3e dan), Sensei Johan van Tonder, Johan Jordaan (1e dan) en Mario Coetzer (1e dan). Foto: Verskaf

Die gradering het 8 Mei in Johannesburg plaasgevind. Streng Covid-19 maatreëls soos die meet van temperatuur, sanitering van hande, geen kontak, die dra van ‘n masker, 2 meter afstand en geen toeskouers is tydens gradering gehandhaaf.

Die karatekas het hulle glad nie daardeur laat afsit nie en uitstekend gevaar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button