SportSport

Gimmies se landloopatlete skitter by Mooivallei

Gimmies se atlete het hulself goed van hul taak gekwyt met Rico Leijenaar (o.16), Selma Kotzé (o.17), Illané Herbst (o.16), Kayla Scheppel (o.15) en Abigail Viljoen (o.14) wat almal eerste plekke behaal het.

Potchefstroom Gimnasium het die afgelope Saterdag, 19 Junie die vierde ACNW landloopliga aangebied waar van Potch se top landloopatlete op ‘n lekker koel oggend hulle langasems gewys het.

Kyk die volledige uitslae hier:

Laerskool Mooirivier se atlete was ook voor in die koor met Alrike Hattingh (o.9) en Tedrich Hattingh (o.9) wat albei eerste plekke behaal het.

In die senior mans 10km wedloop was Joel Mmone baas met Tumisang Monatlala in die tweede plek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button