
Gimmies se tweekampatlete het tydens die Noordweskampioenskappe in Februarie top prestasies behaal. Al ses die atlete kwalifiseer om Noordwes by SA’s te verteenwoordig.
Uitslae: Dogters o.15 1ste – Mathilda Liebenberg 2de – Dorette du Plessis 3de – René Kotze
Dogters o.17 3de – Deidré Olivier
Dogters o.19 2de – Anika Rossouw
Seuns o.19 2de – Philip du Plessis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



