SportSport

Fotos: Groot Rugby vir kleintjies by Baillies

Die afgelope naweek (14 Mei) was Bailliepark gasheer van die seisoen se eerste Welpiedag. 

Die afgelope naweek (14 Mei) was Bailliepark gasheer van die seisoen se eerste Welpiedag.

Met verskeie skole uit die area wat kom deelneem het, was dit ‘n groot dag vir die klein manne.

Welpierugby se doel is om Rugby te ontwikkel en ‘n liefde vir die sport by jong seuns te kweek.

Die komende naweek (21 Mei) speel Potch se skole by Orkney.

Tokkies gaan ook op dié dag ‘n Welpiedag aanbied. Hier is ‘n paar van die fotos  van die dag.

Indien daar nog fotos is stuur gerus na dustin.wetdewich@media24.com

Vir nog plaaslike Rugbynuus besoek

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/local-rugby-hub/

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button