SportSport
Volkies en HTS Potch se dogters krieketspelers gekies vir NW spanne
Volkskool se belowende jong dogterskrieketspeler, Elrie Badenhorst, is vir die o.15 Noordwes krieketspan gekies. HTS Potchefstroom spog ook met die NW Dragons speler, Nthabiseng Nini, wat vir die o.19 NW dogtersspan gaan uitdraf later vanjaar. Die dogters se o.19 nasionale krieketweek vind vanaf 13-16 Desember in Bloemfontein plaas.

Volkskool se belowende jong dogterskrieketspeler, Elrie Badenhorst, is vir die o.15 Noordwes krieketspan gekies.
HTS Potchefstroom spog ook met die NW Dragons speler, Nthabiseng Nini, wat vir die o.19 NW dogtersspan gaan uitdraf later vanjaar.

Die dogters se o.19 nasionale krieketweek vind vanaf 13-16 Desember in Bloemfontein plaas.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



