Laerskool Mooirivier het op Saterdag, 25 Februarie in ‘n vriendskaplike sportkragmeting tuis teen Laerskool Wierdapark van Centurion, hul goed van hul taak gekwyt.
Op beide rugby en netbalgebied was daar kookwater aksie tussen hierdie twee skole.
Foto’s: Wouter Pienaar
Tokkies se eerste rugbyspan het 10-8 in ‘n naelbytstryd verloor, terwyl Mooirivier se eerste netbalspan ook met 17-6 teen ‘n sterk Wierdapark-span die knie moes buig.
‘n Opwindende seisoen lê voort vir Mooirivier se seuns en dogters op die sportvelde as mens gister se aksie in ag neem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





















