SportSport

Bailliepark se tweeling skitter op hul fietse

Zandri Janse van Rensburg kom algeheel eerste en Grizelda Janse van Rensburg wat behaal die tweede plek in die o.11 jaar kategorie.

Twee kranige fietsryers van Laerskool Baillie Park het deelgeneem aan die Noordwes Padfietskampioenskappe.

Zandri Janse van Rensburg kom algeheel eerste en Grizelda Janse van Rensburg wat behaal die tweede plek in die o.11 jaar kategorie. Hierdie tweeling het beslis ‘n blink toekoms voor hulle.

Zandri en Grizelda van Rensburg skitter op hulle padfietse. Foto: Verskaf.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button