SportSport

Tokkies behaal vier bronsmedaljes in Super 12

Mooirivier se rugbyspanne eindig algeheel derde en die netbalspanne algeheel vierde.

Laerskool Mooirivier se rugby en netbalspanne het vanjaar weer top prestasies behaal tydens die Super 12 sportreeks.

Die uitspele het op Woensdag, 19 April plaasgevind. Mooirivier se rugbyspanne eindig algeheel derde en die netbalspanne algeheel vierde.

As skool eindig Tokkies vierde algeheel tussen die 12 skole.

Hoogtepunte is brons medaljes vir o.10A en o.11A rugbyspanne van Tokkies. Mooirivier se o.10A en o.13A netbalspanne behaal ook albei brons.

Foto’s: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button