Die Potchefstroomse bergfietsryer, Ernie Roets, is as die Junior Mans XCO (Cross-Country) kampioen gekroon nadat hy ‘n eerste plek by die 2023 Nasionale kampioenskappe by Thaba Trails in Johannesburg behaal het.
Roets klop sy naaste teenstanders, Massi Ambrosi en Justin Swanepoel om die titel op 16 April te verower. Hy maak klaar in ‘n tyd van 01:02:05.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



