SportSport

Gimmies, Volkies en Wesvalia deel eerste plek op tennisbaan in NWU Prestigereeks

Gimmies se juniors neem ‘n eerste plek (goud), terwyl Volkies se twee tennisspanne brons op die dag verower.

Daar was vreugde in die lug vir beide Potchefstroom Gimnasium, Hoër Volkskool Potchefstroom en Hoërskool Wesvalia se tennisspanne was almal die eerste plek in die NWU Prestigereeks deel.

Op die algehele puntetotaal kon daar niks vir hierdie skole skei nie. Gimmies se juniors neem ‘n eerste plek (goud), terwyl Volkies se twee tennisspanne brons op die dag verower. Wesvalia se seniors wen goud op die dag.

Foto’s: Wouter Pienaar

Aangesien al die skole se uitslae op junior en seniorvlak baie gewissel het, het dit neergekom dat al drie skole die eerste plek beklee.

Daar was puik tennis op die dag met hierdie drie Noordwes skole wat hulle alles op die baan gegee het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button