Gimmies is die 2023 FNB Classic Clash-kampioene na 'n fantastiese 26-13 oorwinning teen Volkies op Saterdag, 27 Mei. Kyk die video hier van Saterdag (27 Mei) se rugbyaksie in die eerstespan wedstryd tussen Gimmies en Volkies hier. https://www.youtube.com/watch?v=BQCK4inVH9g