Volkies se o.15B-span is Noordwes wenners. Foto: Verskaf.
Volkies se o.15B span is ook Noordweswenners na ‘n uitstekende seisoen op die krieketveld.
Die manne het die naweek vir Impala Hub met 61 lopies geklop. Johnathan Vermaak maak 70 nie uit nie in Volkies se totaal van 127. Impala Hub word vir 66 lopies uitgeboul danksy A.W. van der Merwe se 4/25 en Tshiamo Sello se 3/11.
Volkies se o.15B-span is Noordwes wenners. Foto: Verskaf.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.