SportSport

Gimmies se dogters dra weer die krieketkroon

Deidré van Rensburg teken 58 lopies en Anica Swart 50 lopies aan.

Potchefstroom Gimnasium se dogterskrieketspan is weer Noordweswenners nadat hulle vir Ikageng Hub in die eindstryd met 72 lopies verlede week geklop het.

Gimmies wen die loot en besluit om eerste te kolf. Gimmies kry 181/2 na 20 beurte. Deidré van Rensburg teken 58 lopies en Anica Swart 50 lopies aan.Tlotlo Bogatsu en Carli du Plessis neem elkeen 2 paaltjies en Elandri Janse van Rensburg neem een paaltjie. Ikageng kry 109/5 na 20 beurte.

Sodoende is Gimmies die NW liga wenners vir die tweede jaar in n ry. Dit is ‘n fantastiese prestasie wat wys dat daar baie talent by hierdie

Gimmies se dogterskrieketspan is weer tops in Noordwes. Foto: Verskaf.

skool is. Foto: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button