DIe Luiperds se vroue span het Saterdag op tuisbodem vir Griekwas gewys waar Dawid die wortels begrawe het.
Die vroue het met 20 -5 oor die Noord Kapenaars koning gekraai. Dié oorwinning het die Luiperds laat opskuif na derde plek in die vroue eerste afdeling. Met twee wedstryde oor voor die uitkloprondtes staan die vroue span ‘n baie kans om die halfeindstryd te haal.
Die vroue speel weer komende Saterdag, 20 Julie, tuis teen die Griffons.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



